FREE DELIVERY
ON ORDERS OVER R500
Kruiekoek uit die boonste rakke.

Kruiekoek uit die boonste rakke.

Ek is mal oor die resep, want jy gooi letterlik alles in een bak en meng dit goed deur. Ek sit sommer alles op een slag in my menger en meng dit met die deegspaan.

Geniet dit met jou gunsteling tee of n glasie Bubbly! 

August 16, 2017 by Soné Swart